Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

[1.19.13] Sien, selfs oor die’ kleinigheid was hy afgunstig teenoor jou, aangesien die Here jou offer net soos syne aangeneem het, en het hy deur sy skandelike vleierige toertjies die swak wil van Jehova sodanig beïnvloed, dat Hy jou offer verstoot het en vir jou boonop nog ‘n growwe teregwysing op die hals laat toekom het.

Desktop Kommentaar