Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En sien, toe sê Cahin vir die slang: “Sien, jy lieg; want toe ek vir jou in die gras gekry, verskeur en opgeëet het, het jy vir my bedrieg! Hoe moet ek nou vir jou woorde glo?! Want destyds moes ek as gevolg van jou baie swaarkry; daarom ken ek jou leun en kan nooit vir jou stem glo nie. En het jy dan nie ook die woorde van Jehova van bo verneem nie?! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 19, Paragraaf 10

Desktop Kommentaar