Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

Wee hom, wat dit ooit sal waag, om vir sy vader in enige iets tee te gaan! Vir hom sal Ek met kwaai oë aankyk; want die hoof van die vader is nes die heiligheid van God. Elkeen kan gehoor word, wanneer hy in sy hart berou beoefen; maar wie die geringste deel van My heiligheid aantas, vir hom sal die onblusbare vuur daarvan gryp en elke druppel van die trane van berou in hom verteer, en hy sal vir ewig vernietig word! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 17, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar