Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En Adam het hom weenend omhels, en Eva het hom bedroef teen haar hart vasgedruk, en al sy broers en susters het hom vriendelik die hand gegee vir die kort afskeid in opdrag van Jehova, en ook Cahin het gekom en het vir hom sy regter hand gegee en het voor hom tot op die aarde gebuig; en op die wyse het Ahbel onder wedersydse seënwense en met ‘n groot seën van bo vertrek, en was deur die Engel van die Here begelei. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 16, Paragraaf 13

Desktop Kommentaar