Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

Ek het dit onmiddelik gedoen toe ek wakker geword het, en het vir myself oortuig dat al die dinge teenoor my stom geword het en hulle die toon van my stem nie meer verstaan nie. Die gesang van die voëls, die geluide van die diere, die gesuis van hierdie fonteintjie en al die geluide van die gras, die plante, die struike en al die boompies en bome dring aan my oor, maar hoe skrik ek daaroor en is nog steeds deur en deur verskrik, aangesien ek van al dit niks meer verstaan nie! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 14, Paragraaf 10

Desktop Kommentaar