Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En toe Adam vir die Engel sien, het hy saam met sy familielede groot geskrik, sodat hy nie kon praat nie en nie een enkele woord as verskoning kon uitbring nie en was van te groot skrik verlam; want nou eers het hy begin om te gewaar, wat hy en al sy familielede voor die aangesig van Jehova gedoen het. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 13, Paragraaf 26

Desktop Kommentaar