Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En nou sien, dit alles, wat Adam as geskenk besit het, wil Ek vir julle as blywende gawe gee en nog baie ander dinge sonder getal en oneindig groter dinge, as wat Ekself is, en alles, wat Myne is, moet ook julle s’n wees, indien julle My liefhet, en verder niks as net liefhet nie! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 11, Paragraaf 30

Desktop Kommentaar