Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En nou sien, jy blinde skrywer van hierdie My nuwe lewendige woord in jou soos ook in julle almal, en beskou vir Adam, soos hy nou in die Paradys ‘n volmaakte mens, tot op een, was en met watter vaardighede hy deur My toegerus was, ‘n volkome meester van die aarde; en al hierdie sy volmaakthede was net ‘n geskenk van My, en hy het dit tot die’ tyd behou, toe hy vir ‘n enkele keer van My vergeet het, nadat die Engel voor sy oë onsigbaar geword het. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 11, Paragraaf 29

Desktop Kommentaar