Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

Jy het met die berge gepraat, en hulle het vir jou geantwoord; en jy het die see gevra, en dit het vir jou geantwoord; en jy het jou stem na die diepte van die aarde gerig, en die antwoord het nie onderweë gebly nie, en jy het die toon van jou stem aan al die bome, struike, kruie en aan al die gras gerig, en hulle het vir jou hul name genoem en het met eerbied hulle geskiktheid aan jou verduidelik en daaruit die nuttigheid vir julle na willekeur; en so ook het al die diere, met wie jy met die stem van jou bors gepraat het, elkeen in sy soort ‘n hoorbare en volle antwoord vir jou gegee en vir jou aangedui, hoe hulle vir jou diens bestem is en blindelings aan jou wil onderdanig is; en die winde het vir jou geleer, hoe om vir hulle volgens jou wil te gebruik; en dit alles het ook Eva gesien, gehoor en gewaar. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 11, Paragraaf 20

Desktop Kommentaar