Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En die wet het Ek in jou hart gegrawe, soos jy dit ook in die hart van Eva moet grawe; en as teken, dat julle en almal, wat vir julle sal volg, teen die oordeel van God as gevolg van julle sonde, gewaarsku sal wees, sal Ek hier en daar berge, wat daar af en toe sal brand tot aan die einde van die tye, laat ontstaan, en wil vir julle die weerlig agterlaat, wat vir julle moet herinner aan die destydse verwoesting, en die altyd daarop volgende donderslag, wat vir julle aldag die naam van die groot en sterk God kragtig sal verkondig, wanneer julle Hom ooit sou of kon vergeet. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 10, Paragraaf 3

Desktop Kommentaar