Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

Diegene wat My soek, sê vir hulle: Ek is orals en nêrens. Ek is orals, waar mense My lief het en My gebooie hou, - maar nêrens, waar mense My net aanbid en vereer nie. Is dan die liefde nie meer as die gebed nie, en die nakoming van My gebooie nie meer as die verering nie?! Waarlik, waarlik Ek sê vir jou: Wie vir My lief het, aanbid My in die gees, en wie My gebooie hou, dit is hy wat My in waarheid vereer! My gebooie kan egter niemand hou as net hy, wat My lief het; maar wie vir My lief het, het geen ander gebod meer nodig nie behalwe, dat hy My en my lewendige woord, wat die ware ewige lewe is, moet liefhê. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar