![]() ![]() | Die Huishouding van God |
[1.4.1] My genade is ‘n kosbare skat; wie dit kry, sal nooit, tydelik en vir ewig, van alles geen tekort hê nie. Daarom moet elkeen hom bemoei, om dit onmiddelik sy eie te maak; want Ek gee dit vir elkeen, wat dit graag wil hê.
|
![]() ![]() |
Desktop ![]() |