Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

[2.80.20] Daaruit volg egter dat, nie slegs die sogenaamde foutiewe omskrewe "ontug", wat mens eerder "genotsug" sou kan noem, in die ry van die sondes wat deur ons behandel is, tuishoort nie, maar elke vorm van genotsug, hoe ookal. Maar dit moet veral as sonde van onkuisheid beskou word, as `n man die swak vrou egoïsties tot sy lusobjek maak. `n Kort vervolg sal ons hierdie saak nog helderder voor oë stel.

Desktop Kommentaar