Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

[2.66.4] Maar mens sou hier kan vra; hoe kry so 'n vereniging nou juis die gestalte van so 'n gemeenskapsgees-mens? Hy sou tog ook wel as `n bewoonbare wêreld daaruit kan sien. Waarom moet dan juis die gestalte van `n mens in die hoë ryk van die geeste die basis vorm van `n bewoonbare vereniging vir hemelse wesens?

Desktop Kommentaar