Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

[2.66.13] Kyk, soos daar in die natuurlike wêreld verskynsels is waarvan mens kan sê: Dit lê naby, maar dit lê ruimtelik veraf, so kom daar in die geestelike wêreld ook verskynsels voor waarby `n objek homself tot op `n groot afstand terugtrek. En al sou dit op sigself hoe groot wees, en uit `n ontelbare geestelike veelheid bestaan, dan nog sal dit op die geestelike afstand tog as `n slegs konkrete wese, maklik oorsien kan word.

Desktop Kommentaar