Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Hierdie toestand, waarin gedurende so `n afwesigheid, die saligste geeste die Heer nie sien nie, word `n "saligheidsrus" genoem; want in hierdie toestand word alle saliges innerlik weer op `n hoëre saligheid voorberei en die groot verlange waarmee hulle op die Heer wag, is dit wat hulle voorberei. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 2, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar