Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Die Heer sê: Ja, kyk net na My geliefde seun, by My heet dit dan tog ook en seker met reg: Sapienti pauca sufficient!* - Die prior maak van suiwer liefde `n buiging en spreek diep geroer: O allerbeste, liefdevolle en heilige Vader, nie Sapienti, maar quam maxime aeterne Sapientissimo!** - En dit is, o Heer en My allerliefste Vader, daar seker nie pauca, maar ook quam maxime immense multa!*** Want hierdie eenvoudige en geringe dinge op sigself is sekerlik in wese van so `n buitengewone en wonderbaarlike betekenis, dat ek werklik vir ewig nouliks ook maar die geringste deel daarvan sal kan bevat. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 2, Paragraaf 18

Desktop Kommentaar