Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Daarom is `n kind van die aarde wat in My gees wandel, een volmaakte wil met tallose ander geeste uit die sterre, wat ook elkeen `n eie wil het waarmee hulle na eie vrye, salige genoegdoening kan doen wat hulle maar wil. Tog gaan in gevalle van liefdeswerk die wil van My hoofkinders by hulle almal in en uit, en dan is hulle met miljarde tegelyk soos één mens, wie se werkende geesteswil van een van My kinders is! Dit begryp jy weliswaar nog nie geheel en al nie; kou egter op die oomblik nie te swaar daaraan nie, want in My ewige woonplek is nog baie hoërskole, waarin jy nog baie nuwe dinge sal leer ken. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 2, Paragraaf 15

Desktop Kommentaar