Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Aan hulle, My kinders, is dit deur My gegee om die oneindigheid met al sy tallose skeppinge saam met My te beheers, te deurgrond en te oordeel, waarby die kinders van die ander hemelliggame hulle netso ten dienste staan soos die ledemate van `n liggaam steeds gereedstaan om aan die wil van die gees te gehoorsaam. Daarom vorm hierdie geeste met een van My kinders in hulle grootskaalse daadwerklike liefde as`t ware één mens wat voorsien is van alle noodsaaklike ledemate, waaraan sy wil behoefte het. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 2, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar