Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Wanneer jy egter ooit op aarde `n helder nag na die sterrehemel gekyk het, sal jy jou van die aanwesigheid van die tallose hoeveelhede sterre kon oortuig het. Dink jy dalk dat hierdie sterre slegs skitterende punte aan die onmeetlike hemel sou wees? Sien, dit is ook tallose wêrelde, waarop oral gelyksoortige mense woon wat My oral as die Heer van die hemel en hulle wêreld erken. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 2, Paragraaf 12

Desktop Kommentaar