Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Beskou die wolke wat daagliks bokant julle aardbodem in die lug verbytrek. Het julle al ooit net `n onveranderlike vorm daarby ontdek? Sal julle in die aand dieselfde sien as in die oggend of die volgende dag of in `n volgende jaar? – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 124, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar