Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Vra daarom nie hierdie of daardie nie; hoe lyk die hemel en hoe die geesteswêreld? Dit is vergeefse moeite! Trag egter om elke woord van My deur die werke van die liefde in jouself lewend te maak; dan het jy al die hemel en alles wat aan die geesteswêreld behoort, lewend in jouself. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 124, Paragraaf 15

Desktop Kommentaar