Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

[2.123.9] En so wou Ek julle ook nie laat sien hoe die hemel, die geestelike wêreld of die hel lyk nie, maar slegs hoe dit alles ontwikkel, ooreenkomstig die geaardheid van die liefde in die gees van elke mens.

[2.123.10] Om die rede het julle in oorvloedige mate duisenderlei vorme aanskou en by elke vorm was die innerlike waarheid aan julle geopenbaar. En dus kan Ek vir julle sê, dat julle in die sfeer van die waarheid, die hele omvang van die geestelike lewe gesien het.

Desktop Kommentaar