Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

[2.123.8] Julle het weliswaar verskillende vorme gesien, maar tog oral een en dieselfde waarheid. Want aan die vorm is niks geleë nie, maar alles slegs aan die waarheid.

[2.123.9] En so wou Ek julle ook nie laat sien hoe die hemel, die geestelike wêreld of die hel lyk nie, maar slegs hoe dit alles ontwikkel, ooreenkomstig die geaardheid van die liefde in die gees van elke mens.

Desktop Kommentaar