Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Dit was ook die geval; daarvan het julle julleself tot nou toe tien keer oortuig, deurdat julle in die sfeer van elk van hierdie tien engelegeeste die geestelike wêreld telkens in `n baie ander vorm gesien het. Dit is vir julle nou kristalhelder en Ek het vir julle nog daaraan toegevoeg dat julle die geestelike diorama in presies dieselfde geeste herhaaldelik kan deurloop, waarby julle die geestelike wêreld tog weer in `n baie ander vorm sal sien. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 123, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar