Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Om julle hiervan te oortuig, het Ek julle `n gelykenis getoon waarin julle `n sogenaamde diorama (kykspel) gesien het. Aan die hand van hierdie gelykenis het Ek, volgens `n bepaalde ordening, die tien geeste wat nog hier by julle aanwesig is, gebring en het julle daarby vertel dat julle ook daar `n geestelike diorama sou aantref en in die sfeer van elke gees `n ander beeld van die geestelike wêreld te siene sou kry. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 123, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar