Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

O Vader, ewige liefde en waarheid! Onbegryplik groot en wonderbaarlik, en bo alle menslike begrippe verhewe is dit wat ons nou in die sfere van U engelegeeste, van die eerste tot en met die laaste, gesien, gehoor, ervaar en geleer het. Ons sou nou nog graag net `n heilige woord van U wil verneem, waaruit ons kan aflei of dit alles werklik, dus die volle waarheid is. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 123, Paragraaf 3

Desktop Kommentaar