Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

[2.123.12] Wat iemand ook maar soek, in watter situasie hy hom ookal mag bevind, in hierdie openbaring kan hy haarfyn agterkom hoe dit met hom gesteld is.

[2.123.13] Wie dit alles met groot oplettendheid en volle aandag sal lees, sal die groot oortuigde waarheid, nie net in hierdie son-openbaring nie, maar lewendig in homself vind.

[2.123.14] Sodat elkeen dit egter alles in homself as volkome waar mag ervaar, sal Ek kortliks nog enkele gelykenisse en beelde daaraan toevoeg, wat alle geheime hoeke van hierdie openbaring sal verlig. Vir vandag daarom My seën en daarmee is dit goed!

Desktop Kommentaar