Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

So is byvoorbeeld `n oordrewe liefde vir reis en handel die invloed van Mercurius, soos wat dit reeds by die oeroue wyses bekend was. Van Venus kom die estetiese geaarde liefde, soos dit ook al by die ou wyses bekend was; van Mars die strydlus en heerssug, soos wat die ou wyses ook weet; van Jupiter `n oordrewe pedante eersug, as gevolg van groot geleerdheid; van Saturnus die lig ontvlambare hartstogte; van Uranus die groot liefde vir prag en praal en van Miron `n oordrewe liefde vir allerlei kunsvorme soos musiek, poësie, skilderkuns, meganika, allerlei industriële vorme en sodanige dinge. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 122, Paragraaf 8

Desktop Kommentaar