Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

O nee, sê ek, slegs die mense wat hier baie natuurlik en suiwer sinlik was, deurloop hierdie weg, onder leiding van die bekende geeste. Hierdie mense moet langs die ietwat moeisame wetenskaplike weg na die liefde en wysheid van die Heer gelei word, en wel omdat die natuurlike sinlikheid van die mens `n gevolg is van die opneem van `n werking, wat mens by die mens die planetêre noem. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 122, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar