Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Die planeetstelsel wat aan julle son behoort, is egter die eerste waarin ons geeste verder sal werk. In die eerste plek kom die maan. Hierop onderrig die geeste egter eerder op `n bestraffende as op `n vrye manier. So is die geeste hier ietwat te vergelyk met die onderwysers van die laerskool by julle, hulle het langs hulle leerboek, ook die tugroede byderhand. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 122, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar