Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Die prior sê: O, heilige, liefdevolste Vader, nou gaan daar vir my `n lig op! Aangesien U op aarde veral so liefdevol en vertroulik na die kleinste en onbelangrike gegaan het, sal U miskien ook hier U woning dáár hê waar op die verste heuwels die klein, lieflike huisies ons so gasvry toelag. Omdat hierdie huisies egter almal volkome na mekaar lyk, is dit vir my moeilik om uit die baie huisies presies die korrekte aan te wys en om die eerste en die beste te neem, lyk my teenoor U, o Heer, ietwat onagsaam en onwaardig. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 1, Paragraaf 8

Desktop Kommentaar