Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Kyk, daar voor ons lê alweer die welbekende heuwelland met sy klein, lieflike huisies. Maar hierdie keer verskyn hulle in `n nog helderder lig as die vorige kere. Die rede daarvoor is dat die liefde vir die Heer van hierdie drie, besonder magtig en sterk is. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 1, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar