Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Wat `n wonder, sê julle; in die natuurlike son het ons reuse gesien en `n groot verskeidenheid van alle dinge. Hier in die ligsfeer is alles gelyk. Ons sien nie `n ding bo die ander uitsteek nie. Dit is één lig, dit is één grootte en die liefde uit hom kom oral in onuitspreeklike lieftalligheid. Ons sien net suiwer vlak grond; waar is die natuurlike berge van die son? – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 4, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar