Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

O liewe mense, dan is julle voorstellings van die hele geestelike wêreld nog baie power. Het julle dan nie uit die gegewe voorbeelde begryp, dat al die uiterlike, in al sy verdeeldheid, hom ten slotte in die eenwording moet uiter nie? Julle het dit gesien by die voorbeeld van die boom, by die poleer van `n edelmetaal stafie, by die vervaardiging van glas, by die bou van `n huis en ten slotte oortuigend by die bekyk van `n uurwerk. – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 4, Paragraaf 12

Desktop Kommentaar