Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Wie ooit `n uurwerk bekyk het, sal ontdek dat drie dinge daarin prakties dieselfde beweging maak. Die eerste is die kapsulewiel, waarin die dryfveer vasgeheg is, die tweede is die hoofdryfwiel wat deur middel van die ketting met die veerkapsulewiel verbind is en die derde is die sentrale spilwiel wat die wysers op die wyserplaat in beweging stel. – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 3, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar