Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Maar juis hier, waar die eindbestemming hom as`t ware in die verborgene, in die materiële meganisme kenbaar maak, kom uit die sentrum van die meganika `n as deur die middel van die wyserplaat na buite. Aan hierdie spil is die wysers bevestig, wat in groot eenvoud ten slotte die uiteindelike bestemming van die hele kunstig saamgestelde meganisme tot uitdrukking bring. – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 3, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar