Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Laat ons egter weer teruggaan na die inwendige van die uurwerk. Daar sal ons `n vaste bo- en onderplaat ontdek en vaste suiltjies, (pilaartjies) waarmee die bo- en onderplaat aan mekaar bevestig is. So sal ons ook `n groot aantal vaste pennetjies, hakies en reëlingskroefies ontdek. Lê daar in hierdie onbeweeglike dinge van die werktuig ook al iets van die uiteindelike bestemming, wat op die wyserplaat tot uitdrukking kom? Ja, ook aan hierdie onbeweeglike dele lê die uiteindelike bestemming stilswyend ten grondslag. – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 3, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar