Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

As julle `n uurwerk bekyk, sien julle aan dié klein tydmetende instrument suiwer gekultiveerde materie. Julle sien `n goedberekende meganisme wat so gemaak is dat `n dryfrat met sy tande in die tande van `n ander rat gryp. Julle sien hoe die hele tandwieldryfwerk deur middel van `n, na verhouding, sterk ketting verbind is met die elastiese veer wat die hele meganisme deur die krag wat in haar woon, doelmatig in beweging stel. As ons die hele werk nog nader bekyk, dan ontdek ons nog `n klomp ratjies en assies. Alles is berekend en het sy doel. – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 3, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar