Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

As ons op die groot wyserplaat wil uitkom, dan moet ons weet waarmee hierdie drie wiele ooreenkom. Waarmee kom die veerkapsulewiel dan ooreen? Dit is voor die hand liggend dat dit ooreenstem met die liefde, dat die veer die liefde voorstel, deurdat sy opgesluit lê en in `n sekere sin van binne-uit die lewe en die hele meganisme tot stand bring. Dus lê die hoofbestemming van die meganisme, reeds geheel en al in die liefde beslote. – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 3, Paragraaf 10

Desktop Kommentaar