Die Geestelike Son |
[1.2.8] Daarom sal ons die volkome voltooide gebou eers aanskou in die geestelike son, waarin dit alles in mekaar sal gryp en hom in oorgrote heerlikheid as `n geheel sal voordoen. [1.2.9] Julle sien nou, hoe dié alledaagse voorbeeld `n heerlike evangelie bevat en die innerlike beskouer `n orde ontsluit, waarvan geen sterfling ooit gedroom het nie. Met dié voorbeeld wil Ek julle attent maak op iets, dat die geestelike baie nader kom, en wel in die besonder by die son self. |
Desktop Kommentaar | |