Daarom sal ons die volkome voltooide gebou eers aanskou in die geestelike son, waarin dit alles in mekaar sal gryp en hom in oorgrote heerlikheid as `n geheel sal voordoen. – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 8