Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Wie dus die geestelike son wil beskou, moet eers haar uiterlike verskyningsvorm bekyk en daarby oordink dat dit alles, in al sy besonderhede, sowel as in die geheel, van die geestelike son deurdring en omgewe is, dan sal hy daardeur reeds `n vae voorstelling van die geestelike son kry. – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar