Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

Die geestelike son is dus die mees inwendige van die son en is `n genadevonk uit My. Dan deurdring die geestelike, die hele materie van die son, kragtig werkend, en ten slotte is dit ook dit wat die hele wese van die son omvou. Dit alles bymekaar geneem is dus die geestelike son. Hierdie son is die eintlike son, want die sigbare, materiële son is slegs `n liggaam van die geestelike son, wat afhanklik is van die geestelike son, en wat weldadig op haar inwerk,. Dié liggaam is in al sy dele so gevorm, dat die geestelike homself in en deur homself kan uiter en juis daardeur weer in sy totaliteit volkome inmekaar gryp. – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 13

Desktop Kommentaar