Help

jakob-lorber.cc

Die Geestelike Son

[1.0.2] Hoe wondergroot is God se ryksgebied tog! / Dit strek hom uit na alle tye se vertes, / omspan die aard’ en tallose baie sterre / en is, waar `n mens die goeie in die hart sien! / Wie het die sieletal daarin getel? / Wie ken die volheid van haar krag en mag? / Wie ken die sade, talloos hier gesaai, / die goue seën van die groei, die rypword?

[1.0.3] Hier waai die Gees van die Vaders, stil en rein! / Hier heers die vryheid in haar volle krag! / Hier bloei die hoop, en die geloof haar liggestalte / verlustig haar in die lieflike voorjaarskyn. / Die Godsvertroue reik na Sy voleinding, / die deemoed is verleë in haar eie lig. / Die hartstog rus, geheel versoen, in vrede. / Aandag verdiep in `n hoogs besielde gebed.

Desktop Kommentaar