Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek sê: 'Maak jou maar nie ongerus daaroor nie; want Ek doen in ewigheid niks sonder `n baie wyse rede nie. Dit spreek egter vanself dat `n wyse en ervare dokter, as hy by `n sieke kom, veral daarna sal kyk en oplet waar die vernaamste bron van die siekte in die liggaam setel. As hy dit goed gediagnoseer het, sal hy dadelik met sy middele probeer om die mees siekste senuwee in die mens, ook al is dit hoe klein, te genees en aktief te maak. As die senuwee weer gesond is, word die hele mens daarna vinnig gesond. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 247, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar