Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Heil die sondaar wat boete doen en berouvol na My terugkeer! Laat niemand daarom dink dat die algehele ommekeer miskien binne `n kort tydsbestek sou kan plaasvind nie en dat die bewoners van die hel of van die oordeel soms te kort vir hulle wandade deur hulle selfgeskape wanorde sou moet ly en smag nie! Die hardnekkigste sal natuurlik die langste ly en die wat vroeër tot inkeer kom, sal ietwat minder ly. - Het jy as skrifgeleerde dit nou goed verstaan?' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 246, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar