Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar wat is die ouderdom van `n planetêre son vergeleke by die van `n sentrale son van `n songebied, wat eindeloos vroeër ontstaan het, voor daar ook maar één planetêre son was wat haar omringende planete verlig het?! Maar wat is hierdie bestaansduur dan weer vergeleke met die van `n sentrale son van `n sonne-al, en die weer vergeleke by die bestaansduur van `n sentrale son van `n sonne-al-al, en byna heeltemal niks vergeleke by die van `n sentrale oerson in `n hulssfeer, wat eintlik die allereerste grootmoeder van alle sonne en wêrelde in `n hulssfeer is?! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 246, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar