Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

(Die Heer:) 'Soos julle nou, sal nog talloos baie uit hom ontstaan, en dit net vir so lank totdat alles wat in hom geoordeel is en die gevange gehoude lewe sal oorgaan in die vrye geestelike lewe; en solank as wat hierdie hele wêreldmens nie volledig in die vrye, selfstandige geestelike opgelos sal wees nie, solank sal die oordeel en die hel ook voortbestaan. En dus hoef niemand van julle hom daaroor bekommerd te maak dat die hellegeeste van die ergste soort uiteindelik in die lyding en die kwellinge wat hulle hulleself aandoen het, te kort sal kom nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 246, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar