Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek sê: 'Net soos jy, weet Ek ook goed hoe dit orals met die wêreldheersers ter wêreld staan. Ek het ook nie vir hulle gepraat nie, maar vir julle! Julle sal ook na die wêreldheersers gaan en aan hulle My wil meedeel. Wat dit sal aanneem, sal ook daarby baat, - die wat dit egter nie sal aanneem nie, maar hulle regspraak sal hou soos voorheen, sal ook daarna hulle loon van daar af ontvang van waar hulle hulle oordeel gaan haal het; want hulle wat dit nie van My gekry het nie en dit voortaan ook nie wil hê nie, kon dit tog ook nêrens anders vandaan gekry het nie as uit die hel, en dus sal hulle ook die loon daarvoor van haar af oes!' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 245, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar